Successfully reported

Stay @ Nacht Wacht

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elroy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Breathtaking! Absolutely divine! Beautiful home and the setting is breathtaking. Amazing and peaceful farm location which is perfect for a getaway from the busy city life. A stay here will leave you revitalised!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderful, will be back. Stunning accommodation, great host and beautiful place, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elnette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Salig met smaakvolle dekor en 'n ruim oopplan. Onbelemmerde Overberg uitsig! Dit was absoluut heerlik. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Not quite the luxury advertised, exceptional setting and lovely hosts. Beautiful setting. The place could do with some much needed maintenance; for the price, we expected a higher standard of cleanliness and working order. The braai was functional but very shabby. The shower, however, was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Theo T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Alles 100% soos geadverteer! Dit is 'n interessante plek wat uitleg betref. Ons het die kuierstoep met die pragtige plaasuitsig die meeste geniet. Die plek is goed toegerus met uitstekende voorsiening vir beurtkrag, nie net wat ligte betref nie, maar ook n "inverter" wat die televisie kon aanhou tydens beurtkrag. Laastens was Melanie 'n uiters behulpsame gasvrou wat uitstekend gekommunikeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Blissful. Perfect location for winding down our travels in SA. Bird watchers paradise! Melanie and Charlene were wonderful, hope to visit next time in SA️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Lovely place, welcoming host but water was a challenge. We had a lovely stay, the only unfortunate thing is that when there is no electricity you also have no water (no flushing toilets).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Extremely peaceful, gracious host, modern and clean. Our stay was more than comfortable with all amenities provided. The children thoroughly enjoyed the splash pool, this made our stay extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Pragtig en stil. Die naweek was heerlik. Die plek is perfek vir 'n paartjie of 'n gesin van 4. Die kinders het hulle opgespeel om die werf en die swembad was heerlik vir afkoel. Let wel daar is nie 'n veiligheidsnet op nie, so moet uitkyk vir klein kinders. Melanie was 'n wonderlike gasvrou wat seker gemaak het dat ons alles het wat ons benodig. Regtig 'n lieflike plekkie op 'n pragtige plaas. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Fantastiese en mooi plek om net af te skakel en te rus. Heerlike afskakel op die plaas gehad na 'n bedrywige jaar. Perfekte ligging om die area te verken en naby aan Arniston- en Struisbaai-strand. Die dekor is pragtig en die huis bied alles wat nodig is. Genoeg spasie en swembad help om kinders besig te hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R316, 7 km outside Bredasdorp, Nacht Wacht Estate, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911a19537ee45daa8750798c501b9d48e3d4a767af6c7e6826ab5d1fb5c910791dbaff2f885f598f8909b8d598371a3c55df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Off the R316, 7 km outside Bredasdorp Nacht Wacht Estate 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578217021395 20.111561484909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang