Stay @ Nacht Wacht
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R316, 7 km outside Bredasdorp, Nacht Wacht Estate, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stay @ Nacht Wacht bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n huis wat smaakvol gemeubileerd is, op ’n geskiedkundige plaas. Nacht Wacht-plaas is 8 km van Bredasdorp en 15 km van Arniston af. Die veeplaas het aan Willem van der Stel behoort en nou boer die eienaars met Dohne Merino-skape, Sussex-beeste en graan.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n oopplan-uitleg met ’n ekstra lengte koninggrootte-bed, ’n vrystaande bad met ’n romantiese uitsig oor die veld en ’n sitarea met ’n sitarea en ’n eetarea met ’n kaggel. Die badkamer het ’n instapstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers is interverbonde. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, gasplaat en eetgerei toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien en ’n skottelgoedwasser. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is ’n lieflike braai-area en 'n plonspoel met ’n uitsig oor die oop veld en daar is meer as genoeg spasie vir die kleinspan om van hul energie ontslae te raak. Die kinders kan selfs die Walliese ponies voer as hulle wil. Die perseel is veilig en word in die aande deur wagte gepatrolleer. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die plaaspaaie verken, die plaas is ook ’n voëlkykersparadys met die Karsrivier wat deur die plaas vloei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R316, 7 km outside Bredasdorp, Nacht Wacht Estate, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Nacht Wacht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R316, 7 km outside Bredasdorp, Nacht Wacht Estate, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang