Successfully reported
+54

Stay @ Nacht Wacht

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R316, 7 km outside Bredasdorp, Nacht Wacht Estate, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay @ Nacht Wacht bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis op 'n historiese plaas. Nacht Wacht-plaas is 8 km vanaf Bredasdorp en 15 km vanaf Arniston geleë. Die plaas was eens 'n weidingsplaas wat aan Willem van der Stel behoort het, nou boer die eienaars Dohne Merino-skape, Sussex-beeste en graan.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste in totaal. Die hoofslaapkamer-area is oopplan met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, 'n vrystaande bad met 'n romantiese uitsig oor die veld, en 'n sitkamer en eetarea met 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Die badkamer het 'n groot instapstort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers is met mekaar verbind. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-oond, 'n gasstoof, en toebehore, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n lieflike braai-area en 'n plonspoel, wat oor die oop veld uitkyk, en daar is genoeg spasie vir die kleingoed om van hul energie ontslae te raak. Kinders kan selfs die Walliese ponies voer as hulle wil. Die erf is veilig en word in die aande deur wagte gepatrolleer. Gaste kan hul bergfietse saambring en die plaaspaaie verken; die plaas is ook 'n voëlkykerparadys, met die Karsrivier wat deur die plaas vloei.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R316, 7 km outside Bredasdorp, Nacht Wacht Estate, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Nacht Wacht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R316, 7 km outside Bredasdorp, Nacht Wacht Estate, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911a19537ee45daa8750798c501b9d48e3d4a767af6c7e6826ab5d1fb5c910791dbaff2f885f598f8909b8d598371a3c55df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Off the R316, 7 km outside Bredasdorp Nacht Wacht Estate 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578217021395 20.111561484909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang