Successfully reported
+54

Stay @ Sparks Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Road, Plot 95 of Farm Waterkloof, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay @ Sparks Guesthouse is geleë in Lephalale, Limpopo, en bied kwaliteit verblyf - ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die gastehuis beskik oor 10 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer en is gemeubileer met gemaklike beddens om 'n rustige nagrus te verseker, asook 10 selfsorg-eenhede.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met DStv-kanale. Buite is addisionele eetruimte beskikbaar, en gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad - wat 'n welkome blaaskans van die hitte bied.

Natuurliefhebbers sal nabygeleë besienswaardighede soos die D'Nyala Natuurreservaat, ongeveer 30 minute van die gastehuis af, waardeer. Die Mokolo Dam Natuurreservaat en die bekende Waterberg Biosfeerreservaat - 'n UNESCO-aangewese gebied - is ook binne maklike bereik, perfek vir stap, wildkyk en ander buitelugaktiwiteite.

Veilige parkering word vir gaste voorsien.

Ligging

  • Onverwacht Road, Plot 95 of Farm Waterkloof, Lephalale, 0557, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Road, Plot 95 of Farm Waterkloof, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3e1497b5998b15a1dd9711a4f3ece02c883c727b4a36a91a2a218928480df65ff516ae3add55e3591aa003541c761132fd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense Onverwacht Road Plot 95 of Farm Waterkloof 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.691472437773 27.708747653163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang