Menlyn Muse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 88 Umkomaas Road, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Menlyn Muse is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense in Alphen Park, Pretoria.
Geleë in 'n stil buurt, bestaan die huis uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, 'n TV en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n TV. Die ander 2 kamers is albei gemeubileer met twee enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Die ruim leefarea is toegerus met 'n TV en het 'n knus kaggel. Al die TV's in die huis het DStv, en 2 van die TV's is gekoppel aan die internet vir stroomdienste.
Die leefarea maak oop na 'n groot gemeubileerde stoep met 'n ingeboude braai en kyk uit oor die tuin. Die huis word weeksdae bedien, en volledige diens word een keer per week gedoen.
Stay @ Umkomaas is 1 km vanaf The Club-winkelsentrum, 1.6 km vanaf Menlyn Park-winkelsentrum en 2.3 km vanaf Time Square Casino geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dihan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 88 Umkomaas Road, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Menlyn Muse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 88 Umkomaas Road, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang