Successfully reported
+19

Menlyn Muse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 88 Umkomaas Road, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Menlyn Muse is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense in Alphen Park, Pretoria.

Geleë in 'n stil buurt, bestaan die huis uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, 'n TV en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n TV. Die ander 2 kamers is albei gemeubileer met twee enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die ruim leefarea is toegerus met 'n TV en het 'n knus kaggel. Al die TV's in die huis het DStv, en 2 van die TV's is gekoppel aan die internet vir stroomdienste.

Die leefarea maak oop na 'n groot gemeubileerde stoep met 'n ingeboude braai en kyk uit oor die tuin. Die huis word weeksdae bedien, en volledige diens word een keer per week gedoen.

Stay @ Umkomaas is 1 km vanaf The Club-winkelsentrum, 1.6 km vanaf Menlyn Park-winkelsentrum en 2.3 km vanaf Time Square Casino geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Chantelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed ingerig. Skoon, netjies, gerieflik. Uitstekende ligging. Ons het baie. Het baie lekker gebly, goeie ligging en sal vir seker weer kom bly.
Aug 2025
Nadia Q
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, will definitely recommend. Very comfortable home, was more than big enough for two families with children. Owner is very a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Leone B
Gesin met tieners
5.0
Kan vir seker aanbeveel. Huis is heerlik ruim en baie netjies en skoon. Baie goed toegerus, en mooi gemubileer. Gasheer se kommunikasie is vinnig en e...
Sien meer
Jul 2025
Edward I
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Awesome place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marius B
Gesin met tieners
4.8
Veilig, stil, gerieflik en spasie vir Afrika. Daar was goeie kommunikasie tussen die eienaar en ons voor ons aankoms. Alles was goed uiteengesit en ee...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dihan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Umkomaas Road, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Muse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 88 Umkomaas Road, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJKYcPCLVJwljwDiy4ETapOeUwmDNQZsTu5HcfLlJuaw9BBBvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 88 Umkomaas Road Alphen Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.783667 28.261632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang