Successfully reported

Stay @ vd Berg

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anna-marie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ongelooflik lekker. Baie lekker gebly. Ongelooflike plek. Sal enige tyd weer daar bly. Dalk net iets wat na gekyk moet word. Stort is soms baie glad as daar baie seep op die vloer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing. Great experience en gaan volgende jaar weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly! Bespreek Stay@vdBerg met 'n geruste hart. Ligging is perfek. Candice is baie behulpsaam en die huis is so mooi en lekker ingerig. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Dit het soos huis gevoel. Die plek is baie netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was ook 'n baie veilige omgewing, en baie naby aan eetplekke. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heilene D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

10 uit 10, stunning perfekte plekkie. Hierdie plekkie is stunning en perfek ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Stay @ vd Berg
Baie dankie. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Zander R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Very comfortable stay. It was lovely and as comfortable as can be. A super host I can add to that. My family loved the stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Stay @ vd Berg
Thank you for the kind words, Zander. We look forward to seeing you and your family again in the future.

Rozanne S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker! Heerlik gebly - dankie. Baie dankie. Kon selfs ons woefies saamgevat het as ons geweet het dit so veilig sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Stay @ vd Berg
Dankie Rozanne. Ons hoop om julle weer hier te hê en die keer met die honde kinders ook.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Den Berg Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68972a0f6e2d07ff112712928d5c30fef7601a84cea23891093f9963d46ffcc0fdb7de9f1eefa6906ffd250380d305cc135f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 6 Van Den Berg Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.087746875982 21.258025032748
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang