Successfully reported
+15

Stay @ vd Berg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Den Berg Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stay @ vd Berg is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n rustige woonbuurt in Riversdal. Die eiendom is binne maklike bereik van skole, winkels en restaurante in die omgewing.

Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers beskikbaar, een met 'n bad en die ander met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Gaste kan maaltye by die 6-sitplek-eettafel geniet, of op die gemaklike rusbanke in die sitkamer ontspan. Kinders kan lekker speel in die kindervriendelike tuin wat ook braaigeriewe beskikbaar het. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel.

Besoekers aan Riversdal kan skilderagtige staptogte in die omgewing geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anna-marie L
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik lekker. Baie lekker gebly. Ongelooflike plek. Sal enige tyd weer daar bly. Dalk net iets wat na gekyk moet word. Stort is soms baie glad a...
Sien meer
Aug 2025
Marius E
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Great experience en gaan volgende jaar weer daar wil bly.
Jul 2025
Hanelle K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly! Bespreek Stay@vdBerg met 'n geruste hart. Ligging is perfek. Candice is baie behulpsaam en die huis is so mooi en lekker ingerig. Ons s...
Sien meer
Jul 2025
Beulah H
Gesin met tieners
5.0
Dit het soos huis gevoel. Die plek is baie netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was ook 'n baie veilige omgewing, en baie naby aan ...
Sien meer
Mei 2025
Heilene D
Gesin met tieners
5.0
10 uit 10, stunning perfekte plekkie. Hierdie plekkie is stunning en perfek ingerig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Van Den Berg Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ vd Berg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Den Berg Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68972a0f6e2d07ff112712928d5c30fef7601a84cea23891093f9963d46ffcc0fdb7de9f1eefa6906ffd250380d305cc135f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 6 Van Den Berg Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.087746875982 21.258025032748
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang