Stay @ vd Berg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Van Den Berg Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
 - Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
 
Beskrywing
            Stay @ vd Berg is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n rustige woonbuurt in Riversdal. Die eiendom is binne maklike bereik van skole, winkels en restaurante in die omgewing.
Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers beskikbaar, een met 'n bad en die ander met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Gaste kan maaltye by die 6-sitplek-eettafel geniet, of op die gemaklike rusbanke in die sitkamer ontspan. Kinders kan lekker speel in die kindervriendelike tuin wat ook braaigeriewe beskikbaar het. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel.
Besoekers aan Riversdal kan skilderagtige staptogte in die omgewing geniet.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Van Den Berg Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
 - Gaste dink Stay @ vd Berg het ’n uitstekende ligging
 
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Van Den Berg Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang