Successfully reported

Stay @ Walter

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bianca O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was so 'n gesellige netjiese atmosfeer. Dit was regtig besonders mooi, ons het so lekker gebly. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie. Julle was fantastiese gaste. Sal julle enige tyd weer akkommodeer.

Donne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Als is skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Was heerlik om julle te kon huisves. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Marilyn

Lwazi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lovely, I would come to stay here again and again. Beautiful stay, the host was so attentive to all my requests, including asking for plugs. I loved it here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Dear Lwazi, It was such a pleasure hosting you. You are welcome back any time. All the best, Marilyn

Ian C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Kan dit aanbeveel. Baie netjiese plek, pragtig gemeubileer. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Sanet, Sal julle enige tyd weer verwelkom. Groete, Marilyn.

Christa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal die plek aanbeveel. Pragtige plek. Alles wat jy nodig het. Puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Ek is bly om te hoor julle het die verblyf geniet - julle is enige tyd weer welkom. Geniet die vakansie.

Hannes D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies en sentraal geleë. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Goeie dag Hannes, Baie dankie vir die gradering. Was 'n plesier om julle te kon huisves. Alles wat mooi is, Marilyn

Brenda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal dit weer gebruik. Baie gerieflike en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Brenda. Was heerlik om julle te kon huisves.

Monja L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die geriewe is stylvol, skoon en in 'n rustige omgewing. Verwagtinge oortref. Lekker gebly. Sal vir seker weer gebruik maak van Stay@Walter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Monja. Was heerlik om julle te kon huisves.

C R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beautiful modern clean stay! Beautiful place with very modern unique furniture. Loved our stay. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Puik. Alles was puik en baie goed georganiseerd. Naby waar ons wou wees, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie Michelle, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Ons sien julle graag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1452 Walter Avenue, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1539f484c564764aed891bc907eb764c0c53eee6bfcc41e17779b83ca326b2ad5973cae5123b1a9b88965b205226b9c208e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 1452 Walter Avenue Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.700823725033 28.267747878539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang