Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Meyer Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay@12 Guest House is in Middelburg, Mpumalanga langs die N4 geleë, wat dit die perfekte oornagplek maak op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat geskik is om tot 14 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Rose, Lavender, Hortensia, Cosmos, Tulip en Arum Lily. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, kombuisie, TV, DStv en WiFi.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die gastehuis is gerieflik geleë naby die Middelburg Nywerheidsgebied, Middelburg CBD en naby Laerskool CR Swart en Middelburg Tegniese Hoërskool. Middelburg Mall en verskeie ander winkelkomplekse is almal binne 'n radius van 5 km vanaf die Gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 12 Meyer Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Meyer Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang