Successfully reported
+17

Stay at Santini

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Bowtie Drive, 55 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay at Santini is ’n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die gewilde Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 1 km van winkels en restaurante af en 1,5 km van die strand af.

Dié 101 m² woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke kamer het ’n dubbelbed. Die eerste badkamer het ’n bad en die tweede badkamer het ’n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is ook ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het ’n TV met DStv (compact) en dit lei na ’n stoep met sitplek vir 4 en Weber-braaigeriewe.

Die kompleks het ’n swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off Bowtie Drive, 55 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay at Santini het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Bowtie Drive, 55 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxlGaHb54BOaiMpYVWtqktLA2AonRVFawjbRbv7YdUTIZEffvVy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Off Bowtie Drive 55 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048996973373 23.3610772295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang