Successfully reported
+23

Hocus Pocus Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hocus Pocus Cottage is 'n witgekalkte selfsorgkothuis aan die privaat strand genaamd Bekbaai in die dorpie Paternoster. Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë.

Hocus Pocus is gebaseer op die historiese Weskus Visserhuisies soos oral rondom Paternoster gesien. Die kothuis is in die derde ry vanaf die strand, ongeveer 120 m vanaf die strandfront.

Dié semi-losstaande kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel het. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat 'n buite-eetstel, braaigeriewe en 'n privaat swembad het. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin.

Die kothuis is ideaal vir gesinne met kinders en gaste is welkom om hul vriendelike troeteldiere saam te bring, met sekere voorwaardes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Huibrecht Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 20 Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hocus Pocus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16249bebcc7d03109697b1629da9895443995f097799faa3e149fc9f8f9841d4b13d6866eb517084dd02fa01386a021a5e9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 20 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.812351093401 17.883254438638
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang