Successfully reported

Stay on Brilliant

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Cobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Is baie lekker om daar te bly. Dit is baie lekker om daar te bly en ek sal weer daar bly. Beddegoed is baie skoon, woonstel is baie skoon. Die gasheer is baie vriendelik en baie behulpsaam. Dis 'n baie veilige area en stil. Mens hoor baie min ander karre se ry. Swembad is baie skoon. Alle toestelle is in 'n werkende toestand. Die winkels is glad nie ver van bestemming af nie. Voertuig staan onder afdak. Ek persoonlik hou van die elektriese hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Ja, dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan P
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Baie aangenaam! Skoon, netjies en lekker daar gebly, net jammer daar was geen koffie of tee soos geadverteer nie, maar sal dit vir seker aanbeveel, en sal self weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sureta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Oor die algemeen tevrede. Die plek was ruim en skoon. Ligging was goed. Die gas geyser het egter nie reg gewerk nie. Die water was of brandwarm of yskoud. Die eienaar kon egter nie 'n loodgieter kry oor die vakansiedae nie en ons kon wel by die ander woonstel gaan stort.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastassja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Sien bogenoemde. Ons het die plekkie meestal gebruik vir slaap en stort, alhoewel die stort se lou glad nie gewerk het nie. Ons het elke dag gesukkel, of ons moet stort in brandwarm of yskoud. Ons het die eienaar bewus gemaak, maar al sy antwoord was daar is lou en ons moet net soek. My man is 'n plumber van 25 jaar. En daar is nie lou nie, punt. Dis al wat ons afgesit het van die plek. Ons het net geslaap daar, so ons kan nie veel verder sê nie, behalwe dat mens elke aand moes sukkel net om te stort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elfrieda O
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mrt 2025

As al bogenoemde uitgesorteer is, sal dit 'n baie lekker oornagplek wees. As ek nie die volgende probleme gehad het nie, sou ek dit kon aanbeveel: Ek het 21:00 by die gastehuis gekom na 'n lang dag se werk Donderdag aand 20 Maart. Die TV het nie gewerk nie, dit het nie sein gehad nie. Ek het lank probeer en gesukkel, maar kon dit nie regkry nie. Die eienaar se vrou het dit kom probeer regkry, maar sy kon nie. Hy sou later kom om dit reg te kry. Ek het al op die bed in my werksklere geslaap toe hy 22:45 eers daar by my gekom het om dit te probeer regkry. Na 'n hele ruk se gesukkel het hy dit reggekry. Dit was toe al te laat om nog TV te kon kyk, ek was moeg, het gaan stort en slaap en moes vroeg opstaan vir Vrydag se werk. Vrydag aand 21 Maart het ek 20:30 daar aangekom na nog 'n lang dag se werk. Weereens het die TV nie gewerk nie, weer nie sein gehad nie. Toe ek later wou gaan stort, was daar nie warm water nie! Ek het uit die stort geklim en die eienaar gewhatsApp daaroor. Nie iets terug gehoor nie. Toe gaan stort ek maar in koue water. Wat regtig aaklig was. 'n Hele lang ruk na ek gestort het, het hy my geantwoord dat die geiser gebars het en ek sal nie koue water hê nie. Hoekom het hy my nie byvoorbaat ingelig dat ek geweet het daarvan nie? Die minste wat mens graag wil hê op 'n werktrip is om bietjie te kan ontspan na 'n lang dag se werk met 'n TV wat werk en 'n warm stort. Die spieel kan gerus 'n bietjie laer af gebring word, ek kon myself skaars in die spieel sien. Dit help nie dit hang daar bo in die lug nie. Gelukkig het ek my klein makeupspieel saamgevat, anders sou ek nie eers my makeup kon doen nie. Die stort kort 'n houer vir toiletries op die muur. Dit was 'n gesukkel met my goed wat ek daar op die stortmuurtjie onder op die vloer moes sit. Die kamer was mooi netjies en dit het verder alles gehad wat mens nodig het vir oornag in die kombuis, dit was gaaf. Ek sou graag 'n gedeelte van my geld wou terug hê a.g.v. die TV wat nie gewerk het nie en ook die koue stort wat ek moes vat.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dean P
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Jan 2025

Not bad, not good. It was okay that they did not clean the room once and never told us about the pool we can use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 375
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf04d35445162254338425b30b399ffc08f5663909de9c27f2ec899cdc6f0edb9fae0ee255700d84f4f62f9613d1313fec37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Brilliant Street Suiderberg 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6983476 28.1411832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang