Successfully reported
+33

Stay on Brilliant

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Vanaf R375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay on Brilliant bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf sentraal geleë in Suiderberg, Pretoria, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van drie gerieflik gemeubileerde eenhede, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos goed toegeruste kombuise, slim-TV's met stroomdienste en toegang tot gratis WiFi.

Buite het gaste volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, lapa en braai-area. Hierdie eiendom word ook nie deur kragonderbrekings geraak nie, en gaste word tydens hul verblyf veilige parkeerplek op die perseel gebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Cobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Is baie lekker om daar te bly. Dit is baie lekker om daar te bly en ek sal weer daar bly. Beddegoed is baie skoon, woonstel is baie skoon. Die gasheer...
Sien meer
Des 2024
Lettie B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ja, dit was heerlik gewees.
Mei 2024
Juan P
4.8
Baie aangenaam! Skoon, netjies en lekker daar gebly, net jammer daar was geen koffie of tee soos geadverteer nie, maar sal dit vir seker aanbeveel, en...
Sien meer
Mrt 2025
Sureta S
Saam met lewensmaat
4.6
Oor die algemeen tevrede. Die plek was ruim en skoon. Ligging was goed. Die gas geyser het egter nie reg gewerk nie. Die water was of brandwarm of ysk...
Sien meer
Apr 2025
Nastassja C
Saam met lewensmaat
4.4
Sien bogenoemde. Ons het die plekkie meestal gebruik vir slaap en stort, alhoewel die stort se lou glad nie gewerk het nie. Ons het elke dag gesukkel,...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Stay on Brilliant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 375
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf04d35445162254338425b30b399ffc08f5663909de9c27f2ec899cdc6f0edb9fae0ee255700d84f4f62f9613d1313fec37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Brilliant Street Suiderberg 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6983476 28.1411832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang