The Guests on 45
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Dolly Avenue, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Gaste op 45 is geleë in die bekoorlike dorpie Rothdene en dien as die perfekte oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word voorsien in 2 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed met sagte, skoon linne en 'n privaat ingang. Daar is ook 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en koffiestasie. Bykomende geriewe sluit in 'n platskerm-TV, internettoegang, handdoeke en kwaliteit linne. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n klein braai-area. Veilige parkering is beskikbaar agter 'n geslote hek. Die verblyf is net 'n kort entjie van winkels en restaurante, en om die draai van 'n gewilde troulokaal en karavaanpark, Klipdraai en Meyerton Riverstone Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nicolien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Dolly Avenue, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
- Gaste dink The Guests on 45 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Dolly Avenue, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang