Successfully reported

Stay on Main

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Letizia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderful for a family weekend away. Wonderful accommodation, we enjoyed it very much, just a bit cold for us so I would recommend bringing a heater if visiting in May-July.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlike plek om te bly in Stilbaai. Baie lekker gebly. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Stoep heerlike kuierarea - lekker geslaap op bank op stoep. Gerieflik naby swemstrand - 400 m.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita D
Kort verblyf
3.2
Jan 2025

Nie heeltemal wat ons verwag het nie. Hi - die huisie het 'n baie goeie ligging, was netjies. Dis egter 'n baie ou en klein huisie, lae plafonne en kosyne. Die matras in die hoofslaapkamer moet vervang word. Daar was ook geen handdoeke gewees nie. Die huisie is ook direk langs die kampterrein - dws dit kan baie raas - dit moet dalk genoem word in die beskrywing. So in beginsel is daar seker nie iets fout met die huisie nie, maar dalk net nie ons tipe verblyf nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jan V
Kort verblyf
3.2
Des 2024

Aanvanklik terleurgestel met uitsig en ligging. Fotos is misleidend. Ligging is nie goed nie. Deure is baie laag vir lang mense. Matrasse is bietjie deurgelê.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Andries
Stay on Main
Jammer dat jy teleurgesteld was, die volgende gas het die matras onder ons aandag gebring en is vervang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7dce5af6a6f7b95a81a52af7d00b11538a53307e024243e325ca9fde2f475f335594ea621c45e9db79bed5d8c40ce5b286e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 Main Road Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.372471433912 21.425109522803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang