Successfully reported

Stay@115 Draaistraat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wiekus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die verblyf het alles wat mens nodig het en is baie gerieflik. Baie goeie en gerieflike verblyfopsie om die omgewing vanaf te verken. Kan dit 100% aanbeveel. Alhoewel dit geleë is in 'n stil area, is al die nodige winkels wat mens dalk mag nodig kry baie naby. Ons het vir 7 nagte geboek en het baie lekker gehuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynarda V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker verblyf. Beveel dit ten sterkste aan. Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Was 'n groep van 5 en het vir 3 nagte daar gebly. Die gasheer en sy dogter was baie vriendelik. Die huis is netjies en baie gerieflik. Dit het aan al ons behoeftes voldoen. Sal dit definitief aanbeveel en ook weer bespreek as ons volgende jaar weer in Oudtshoorn moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertrude A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasmagories. Fantastiese kuier en blyplek. Rustige atmosfeer gee 'n ontspanne gevoel. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea A
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekende afskop van ons kort vakansie. Ons het lekker gebly. Skoon en netjiese woonstel. Daar kort net 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Dit was 'n heerlike naweek so tussen ons fietsry deur. Baie mooi, gerieflike plek in 'n stil area wat ons pas. Al probleem was die waterdruk en sodra iemand 'n kraan oopdraai terwyl 'n ander persoon stort, was dit chaos. Die druk in die huis was ongelooflik swak, maar met die buite kraan normaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Good nice safety. The place was good and children were loving it. The WiFi needs an extender as the signal is weak in the last room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie groot ruim huis. Dit is 'n baie lekker ruim huis. Die een badkamer se stort het redelik gelek en was die hele badkamer vloer vol, ons het dit aan die eienaar gerapporteer. Dit is net jammer vir 'n baie warm Oudtshoorn, was daar slegs waaiers in die kamers, maar ons het dit geweet van die begin af. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Very well set out, spacious, secure and neat home away from home. The house itself is well set out for sleeping and entertainment. Rooms and bathrooms are very spacious, the lounge shares a space with the dining but yet has enough room to manoeuvre around. The kitchen is well set out as well and even has a spacious breakfast nook. A pool would make this a 5 star stay. Real value for money and I would strongly recommend this guesthouse even if you are less than 7 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elfrieda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gerieflike ruim huis. Ruim nuwe huis, goeie beddens, veilige parkering, gemaklik 7 grootmense geslaap, netjiese geriewe, DStv, internet, braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lidiana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Draai Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d15e4163441c2fc18e49e0d42b97040fdd190e951ebb885fd4d549f3a2ec70aff95f3a8e4b93618c152aa76d7fd4b236690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense 13 5 1 5 115 Draai Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5796343 22.2083863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang