Successfully reported
+19

Stay@115 Draaistraat

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Draai Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Stay@115 Draaistraat is 'n lieflike huis in Oudtshoorn en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 7 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 2 etenstafels, 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike rusbanke. Verder is daar 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, en strykgeriewe.

Die huis maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wiekus M
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf het alles wat mens nodig het en is baie gerieflik. Baie goeie en gerieflike verblyfopsie om die omgewing vanaf te verken. Kan dit 100% aan...
Sien meer
Okt 2025
Wynarda V
5.0
Baie lekker verblyf. Beveel dit ten sterkste aan. Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Was 'n groep van 5 en het vir 3 nagte daar gebly. Die ga...
Sien meer
Aug 2025
Gertrude A
Gesin met tieners
5.0
Fantasmagories. Fantastiese kuier en blyplek. Rustige atmosfeer gee 'n ontspanne gevoel. Definitief aan te beveel.
Jan 2025
Anthea A
5.0
Uitstekende afskop van ons kort vakansie. Ons het lekker gebly. Skoon en netjiese woonstel. Daar kort net 'n swembad.
Jan 2025
Elfrieda K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig, baie netjies en gerieflik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lidiana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 115 Draai Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay@115 Draaistraat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Draai Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d15e4163441c2fc18e49e0d42b97040fdd190e951ebb885fd4d549f3a2ec70aff95f3a8e4b93618c152aa76d7fd4b236690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense 13 5 1 5 115 Draai Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5796343 22.2083863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang