Stay@115 Draaistraat
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Draai Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Stay@115 Draaistraat is 'n lieflike huis in Oudtshoorn en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 7 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 2 etenstafels, 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike rusbanke. Verder is daar 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, en strykgeriewe.
Die huis maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lidiana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 144
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 115 Draai Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay@115 Draaistraat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Draai Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang