Stayawhile
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 De Jager Street, Colesberg, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stayawhile bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die historiese dorp Colesberg, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word aangebied in 2 nuut opgeknapte, goed toegeruste kamers met lugversorging, wat tussen 2 en 3 gaste akkommodeer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en 'n privaat badkamer, met 100% katoenlinne en badhanddoeke. Elke kamer het 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi.
Die buitepatio en tuin bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die veilige parkering op die perseel. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Colesberg-Kemper Museum, Anglo-Boere Forts en die Historiese Stadsentrum binne maklike bereik. Daar is ook 'n gholfbaan naby en 'n geriefswinkel binne loopafstand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 42 De Jager Street, Colesberg, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Stayawhile het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 De Jager Street, Colesberg, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang