Successfully reported
+22

StayOnThird

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Third Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

StayOnThird is in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie of selfs as 'n gerieflike plek vir 'n sakereisiger.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan en lugbraaier asook tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige pakket DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.

Linne en handdoeke, asook 'n gratis skoonmaakdiens vir lang verblyf, word voorsien. Die eenheid is heeltemal privaat en is deel van die tuin en veilige parkeerplek agter elektriese hekke is beskikbaar.

StayOnThird is sowat 150 m van die strand af geleë en binne maklike bereik van die Boardwalk Casino. Dit is goed toegerus met al die behoeftes vir kort of lang verblyf. Dit is naby talle restaurante, winkels, die strand en nog baie meer geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sulene D
Besigheidsreis
5.0
Great. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Reino G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gaan definitief weer daar kuier. Fantastiese verblyf vir 2 mense wat hou van hul privaatheid. Baie veilig en so ook parkering vir jou voertuig. Vo...
Sien meer
Mrt 2025
Veronica J
5.0
Unforgettable. Will be back. Serene, beautiful, and immaculately clean. Ideally located near the mall and beaches. Furnished with every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Gerrit D
Besigheidsreis
5.0
Overall an excellent stay. Very nice private and quiet environment. Fully equipped kitchen. Excellent and friendly service. Close to Ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jacques L
5.0
Great. Great, good weather.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ivy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Third Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink StayOnThird het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Third Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5vlfTXU2Z4IeqQ5vpTYPclwzZpQsre6nNAfwH0VCSesfPsXEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Third Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98431 25.6628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang