Successfully reported
+107

Stay@Percy

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Percy Fitzpatrick, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay@Percy is in Nelspruit, Mpumalanga, geleë en bied kwaliteitverblyf wat perfek is vir gesinne, sakereisigers of enkelgaste wat gemak en gerief soek. Die huis is sentraal geleë naby skole, hospitale, restaurante en gewilde Laeveld-besienswaardighede.

Die eiendom beskik oor 5 pragtig gemeubileerde slaapkamers, waarvan 2 toegerus is met slim-TV's wat Netflix en Prime Video bied. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Daar is 2 badkamers – een met 'n groot stort en bad, en die ander met 'n ruim bad, perfek om te ontspan na 'n lang dag.

Kamers kan individueel bespreek word, of gaste kan die hele huis vir groter groepe bespreek. Wanneer kamers apart bespreek word, is 'n tussendeur tussen die eenhede veilig gesluit om privaatheid te verseker.

Buite kan gaste 'n gemeenskaplike oordekte braai-area en buite-eetarea geniet – ideaal vir gedeelde maaltye en sosialisering.

Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar vir ekstra gemoedsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ria R
5.0
Het lekker gebly en die plekkie is ruim en mooi skoon. Die huis was mooi skoon en netjies gewees. Beddens slaap heerlik. Sal aanbeveel dat hulle eerde...
Sien meer
Sep 2025
Georgina V
5.0
Just perfect! The guesthouse was clean, neat, cosy, and central for my needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Piet S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf en goed geleë vir ons doeleindes. Verblyf was aangenaam. Vriendelike ontvangs wat baie goed gereël was. Sal dalk graag van die DStv-kana...
Sien meer
Aug 2024
Corne B
Saam met vriende
4.8
Baie gerieflik vir 'n groep mense. Ons het baie lekker gebly. Die aandag wat aan detail gegee word, is opvallend. Die plek was silwerskoon, ons kon ka...
Sien meer
Sep 2025
Marche V
Saam met lewensmaat
4.8
Stress free and very enjoyable. The host was very helpful and caring. The apartment is roomy, clean and tastefully decorated. The beds ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 54 Percy Fitzpatrick, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Stay@Percy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Percy Fitzpatrick, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6c39eca69e4fba2dbe7a400a9bd15e6a41d5446a005568912d7398724c2240f5b228dd07edcb1470f0a85a1e81ce221e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 54 Percy Fitzpatrick West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4885689 30.9542656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang