Successfully reported

Steenbok House Self Catering Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike rustige, veilige verblyf naby middedorp. Sal weer kom kuier! Ons het regtig lekker gebly by Steenbok House. Die gasvrou se kommunikasie was deurentyd uitstekend via WhatsApp en baie vriendelik. Die woonstel was mooi skoon, goed ingerig en naby die middedorp geleë, wat baie gerieflik is. Sekuriteit is absoluut uitstekend. Ons het baie veilig gevoel en heerlik rustig geslaap. Kan definitief hierdie verblyf by enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hainrico C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige plekkie en naby aan die winkels. Phillippa het ons baie vriendelik ontvang. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Veilig, netjies en ruim. Die eienaar is wonderlik, het ons heel tuis laat voel. Die eenheid is ruim en netjies en baie veilig met privaat ingang. Baie beïndruk met alles wat in die eenheid was. Naby geleë aan alles. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike wegbreek by Steenbok Huis. Ons het 'n heerlike paar dae by Steenbok Huis gehad. Die beddens was lekker sag en snoesig en die woonstel goed toegerus. Alles was gerieflik en die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Clean, convenient, accommodating 4 adults well. Lovely little place, comfortable and near enough to amenities. Minimally resourced kitchen - a bread knife, cloth to wipe the counter, and perhaps even a hair dryer in the cupboard would make it even better!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Phillippa
Steenbok House Self Catering Apartment
Good day Janet We at Steenbok House self catering apartment value your feedback, but: 1) Bread knife is in the cutlery drawer (yellow in colour and sheathed). 2) Cloth to wipe down surfaces is on the kitchen sink, the blue kitchen cloth. 3) Hair dryer is in the bedroom rattan cupboard. Thank you.

Gaynor V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2025

Rustigheid en veiligheid. Natuurlik, Basie is 'n veilige en stil buurt.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ellana T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dankie vir 'n veilige tuiste weg van die huis. Ma, dogter en 2 hondekinders. Heerlike en veilige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Was absoluut wonderlik. Sal Steenbok House enige tyd aanbeveel. Ons gasvrou, Phillippa, het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontlik te maak, sy't selfs elektriese komberse vir al die kamers gekoop toe ons voor die tyd verneem het of daar wel was. Dankie Phillippa, ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Rustige omgewing, ruim en lekker privaat. Ingerig vir beurtkrag! Heerlik dat elke kamer sy eie badkamer het. Lekker beddens en goeie bedlinne. Kombuis is goed toegerus. Vriendelike diens en fantasties dat dit ingerig is teen beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie netjies. Stil omgewing. Lekker balkon waar jy die berg kan sien en voëls luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Steenbok Street, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966ef732ce6505ce69f471805b77d7b4f53b9d23957f937ed63c12985dc346a8ddb00545e9fd97c4e4f7c3134bcb196ba2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.41468579174 19.233746200386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang