Successfully reported
+58

Steenbok Plaas Kothuise

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boontjiesrivier off the R46, Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Steenbok Plaas Kothuise bied luukse selfsorgkothuise op 'n werkende plaas en wildpark van 65 hektaar aan die voet van die Witzenberge tussen Tulbagh en Ceres. Dis die ideale plekkie vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende vakansie.

Die kothuise spog met 'n pragtige uitsig op die Witzenberge. Elke kothuis het 'n privaat warmbad/plonspoel. Die Sunbird- en Kingfisher-kothuise is ideaal vir winter- of somervakansies.

Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is 2 gemeenskaplike swembaddens op die plaas. Troeteldiere is welkom, en die kothuise het ingeslote areas met genoeg gras vir troeteldiere. Die streng reëls van die wildpark is wel van toepassing aangaande troeteldiere.

Gaste kan met 'n skemerkelkie ontspan en kyk hoe die springbokke, rooihartebeeste en sebras in die velde onder die agterste dek wei. Die voorstoep bied 'n pragtige uitsig op die berge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Astrid V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect romantic get-away. Our stay was absolutely fabulous! The place is stunning, secluded, well equipped, neat and tidy. Spectacular...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Louis Adriaan Daniel N
Saam met lewensmaat
5.0
Top Billing Mountain House. Huis weg vanaf die huis. Dit was ons eerste vakansie as egpaar en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel wat wil wegkom va...
Sien meer
Jun 2025
Geert W
Saam met vriende
5.0
View. Incredible view from the lodge, the bedrooms and the hot tub. Some zebras walked by in the afternoon, which made the trip complet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Erika E
Saam met vriende
5.0
Clean and spacious. Very peaceful, stunning mountain views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Nadia D
Saam met lewensmaat
5.0
The most perfect stay! We had a lovely stay! We were welcomed with the most amazing view and a bottle of local wine. We really apprecia...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marianka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boontjiesrivier off the R46, Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok Plaas Kothuise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boontjiesrivier off the R46, Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da58e16cc310a9bb8eaf5ae361de94531faa8ac51e55e1ee8e71df5ca35d9f63daaa96a72c3f72d2b5f3306798edeceae52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Boontjiesrivier off the R46 Witzenberg Game Park 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.383170489424 19.209917599885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang