Steenbokkie
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, yskas, klein vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Skillie het sekere DStv-kanale. Die eenheid is apart van die hoofhuis en is 20 m van die Tarentaal-eenheid af. Verder is daar 'n binnebraai, buitebraai, warmbad, privaat ingang en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ons bied privaatheid met 'n privaat ingang en braaigeriewe by beide eenhede.
Tarentaal het die volle DStv-pakket, en Skillie het geselekteerde DStv-kanale beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar vir u gerief.
Ons vra dat u u eie hout saambring. 'n Sak hout van 50 kg behoort voldoende te wees om die borrelbad te verhit. Dit neem ongeveer 5-6 uur om die borrelbad te verhit, maar dit sal met u aankoms verhit word indien u verkies.
'n Gratis pak Blitz word voorsien.
Jammer, ons bied geen hout te koop aan nie.
Rook is nie in die eenhede toegelaat nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers of partytjies vir familie of vriende vir die dag toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat om oornag te bly. Ons laat nie ekstra besoekers toe om te oornag nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is langs die hoofhuis grens aan motorhuis en is heeltemal privaat met 'n privaat ingang. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, vrieskas en 'n yskas. Daar is 'n eetarea en die sitarea met 'n kaggel, het 'n TV met volledige DStv, geen kaart word benodig nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n privaat braai-area en 'n warmbad. Gaste moet hulle eie braairooster, potjie en hout saambring. Parkeerplek is buite onder 'n skadu-afdak beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ons bied privaatheid met 'n privaat ingang en braaigeriewe by beide eenhede.
Tarentaal het die volle DStv-pakket, en Skillie het geselekteerde DStv-kanale beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar vir u gerief.
Ons vra dat u u eie hout saambring. 'n Sak hout van 50 kg behoort voldoende te wees om die borrelbad te verhit. Dit neem ongeveer 5-6 uur om die borrelbad te verhit, maar dit sal met u aankoms verhit word indien u verkies.
'n Gratis pak Blitz word voorsien.
Jammer, ons bied geen hout te koop aan nie.
Rook is nie in die eenhede toegelaat nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers of partytjies vir familie of vriende vir die dag toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat om oornag te bly. Ons laat nie ekstra besoekers toe om te oornag nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Steenbok Close, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang