Successfully reported

Steepside Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Duncan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beautiful farmstay. Beautiful farm stay near the mountains. We were told we could walk anywhere on the farm and we loved the opportunity. Exploring up and down the rivers, ravines and mountains. The unit is a bit small, but we still managed to cook, play board games, and have a good kuier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Die blyplek is sentraal tussen Rhodes en Barkly Oos. Dit was awesome. Ons het baie lekker gebly. Warm beddens, kaggel met hout, alles wat jy nodig het en 'n mooi view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Uitstekende plaasverblyf in die Oos-Kaap. Dit is 'n ou huis met baie karakter. Ek verkies om buite dorpe en stede te bly as ons reis. Die omgewing was baie mooi en ons het tot laat in die aand op die stoep gesit en kuier. Die volgende oggend se sonsopkoms was ook 'n gesig om te sien terwyl ek op die stoep gesit het. Dit is 'n ou plaashuis so 'n mens kan nie verwag dat alles 100% gaan werk nie, maar dit is deel van die ervaring. Sal ek weer daar oorbly? Vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriët P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Baie lekker gebly. Heerlike rus en vrede. Pragtige rotsformasies. Dankie vir elektriese komberse om die koue te trotseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was inderdaad net 'n plesier gewees om by Steepside gastehuis te bly. Ons as 'n groep, twee paartjies, het ons 3 dae verblyf by Steepside terdee geniet. Baie vriendelike eienaars en hulle kon nie genoeg sê dat hulle onmiddelik beskikbaar indien ons hulle sou nodig kry nie. Die plekkie het basies alles wat gaste benodig vir 'n heerlike kuier. Die plekkie is baie sentraal geleë met vele besienswaardighede in die naby omgewing. Veiligheid is ook nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustige, netjiese, waarde-vir-geld verblyf. Oude Stal is 'n knus, skoon huis met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasstoof werk goed, veral tydens beurtkrag. Ons is vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Daar is lekker stap-geleentheid en die rotskuns is besonders. Ons kan hierdie verblyf regtig aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Very pleasant. Very pleasant. Most enjoyable stopover. Beautiful and scenic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

2 nagte oorslaap oppad terug van die Oos Kaap. Pragtige plek met fantastiese mense! Wees gereed met alles wat jy nodig het, want jy is ver van beskawing af. Geen selfoonopvangs - perfek vir ons! Die grondpad in is mooi maar gevaarlik in die reën - wees versigtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Familie vakansie. Wat 'n ongelooflike ondervinding! Ons het dit baie geniet! Die plaas is pragtig! Oude Stal is 'n mooi versorgde huis, met alles wat jy nodig het. Die kaggel het ons lekker warm gehou. Beddens was tops en ons het lekker geslaap. Die pad moet met 'n groot voertuig aangedurf word. Die sneeu het die wêreld in 'n sprokie verander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Amazing, breathtaking. The silence, the clean air, the stunning scenery made this a fantastic stay. The rock art is a must see. We were all sad to go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steepside Farm, Rhodes, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NDIyOTk0LWJhNDAtNDAzZC1iNzE5LWUwOGIzNWNhODgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Steepside Farm Rhodes 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.84159 27.81449
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang