Stella Maris
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Dr Eugene Muller Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stella Maris bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die stil voorstad Ocean View, Swakopmund. Ideaal geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers, bied hierdie verwelkomende eiendom 'n gerieflike en ontspannende basis vir diegene wat die omgewing wil verken.
Verblyf word in 5 goed toegeruste kamers voorsien. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n privaat badkamer, met linne en badhanddoeke voorsien. Elke kamer het 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi in elke kamer beskikbaar. Slegs drie kamers sluit parkeerplek in die motorhuis in.
Gaste het ook toegang tot verwelkomende gedeelde ruimtes, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitkamer en buitepatio met sitplek en braaigeriewe. Stella Maris is gerieflik geleë naby winkelsentrums, restaurante en koffiewinkels in Ocean View. Dit is net 'n kort rit vanaf die strand, die lewendige Swakopmund-stadsentrum, die Platz am Meer-winkelsentrum en besienswaardighede soos die Swakopmund-pier, die akwarium en die ikoniese vuurtoring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 12
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 13 Dr Eugene Muller Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Dr Eugene Muller Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang