Successfully reported

Stella Maris Woonstel 132

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Louise R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Op die strand, naby alles wat jy nodig het, baie gerieflik! Heerlik gebly! Cathy is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly, ligging is gerieflik naby aan alles. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sommer net lekker, sal dit beslis weer gebruik. Die verblyf was heerlik. Goed toegeruste woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Musa N
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Good. It felt like it was close for a long period without windows being opened.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker! Baie lekker gebly, sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker sal weer gaan. Woonstel is lekker sentraal alles by jou. Sal beslis weer daar gaan bly. Uitsig jy kan nie vir beter vra nie. Banke in sitkamer kort aandag kussings deur gesit maar verder dit was awesome. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitsig was wonderlik. Ons het dit geniet om daar te bly. Dankie. Dit was 'n lekker woonstel om in te bly. Pragtige uitsig. Dalk net oorweeg om DSTV in te sit. Verder was alles in plek vir ons verblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Gerieflik. Baie lekker netjiese woonstel met baie mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Komien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Baie lekker. Ja, uitsig was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 73 Beach Road, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564b30b1c4f5bbe2f834d92ce42938ee9be29a74a3aa0400919d700e8f1b8deff23a2584dc5838e22c2689767b45d8051250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.052162158166 30.88782934474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang