Successfully reported

Stellenberg Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elaine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Very comfortable, perfect for our needs. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike eenheid met alles wat jy nodig het in 'n veilige area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Everything worked out as advertised. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea Lynette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Was good. Alan was very friendly. The room was exactly what was advertised and was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het heerlik gebly by Stellenberg Lodge. Baie dankie vir julle gasvryheid en goeie diens. Ons het heerlik gebly by Stellenberg Lodge en die ligging was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike week met vrou en dogter (20 jr) by Stellenberg Lodge. Ons was baie vriendelik deur die gasheer, Allen, ontvang. Hy het ons ook vooraf gekontak om uit te vind min of meer hoe laat ons gaan arriveer. Die woonplek was gereed, skoon en netjies toe ons daar aangekom het. Alles was daar wat ons gedurende die week nodig gehad het. Die gastehuis is veilig en in 'n veilige area met veilige parkeerplek. Die uitsig vanaf die stoepie is ook baie mooi en die ventilasie deur die woonplek is baie aangenaam. Ons sal in die toekoms beslis weer van Stellenberg Lodge gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Gasheer baie vriendelik, plekkies netjies en gerieflik. Die plekkies is baie netjies en goed ingerig en die eenhede is baie ruim. Ons het net 'n probleem gehad met eenheid no 2; die geyser se water word vinnig koud en moes ons na no 4 gaan om daar te shower. Dit was nie werklik 'n issue nie, want ons was almal familie, en dit is somer. Ondanks dit het ons regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ac C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Rustig, lekker. Ek sal die plek beslis aanbeveel. Die woonstel is ruim en skoon, en die area is lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Net oorslaap. Ja. Stil, netjies, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Veilig, rustig, gerieflik. Baie lekker gebly, uitstekende ligging, mooi rustige woonarea en veilig en gerieflik naby winkelsentrums.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kronendal Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93617f9b56b67659acaf07f4e103ad3c194d466d33f9781bb16d7da926251eb173e1e4ceca33f027d0e3ceb3e19258bf7f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang