Successfully reported
+16

Stepping Stones Woonstel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 61 Stepping Stones Road, Eversdal, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stepping Stones Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in die stil Durbanville-woonbuurt, naby skole, hospitale en die Kaapse Wynlande. Dit kan tot 2 gaste akkommodeer en is ideaal vir paartjies, alleenreisigers en sakegaste.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, oond, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met WiFi-toegang.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, let asseblief daarop dat daar meer as 10 trappe af na die woonstelvlak is. Daar is 'n veilige parkeerplek agter 'n heining beskikbaar, meer geskik vir kleiner voertuie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 61 Stepping Stones Road, Eversdal, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stepping Stones Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 61 Stepping Stones Road, Eversdal, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553a86151c60e7c195c3bbe4052abf2a8dde185385e53fde54e8ab39335546f647400f1d690dc05110078874d5ccc44dcf01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 61 Stepping Stones Road Eversdal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.860428607849 18.652156924371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang