Sterboom Self-catering Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sterboom Selfsorgkothuis is 'n selfsorghuis naby die dorp Sutherland, een van die land se koudste dorpe, bekend vir sy gereelde wintersneeuval.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n ekstra slaaparea. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met twee enkelbeddens, en die slaaparea het ook enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die volledig toegeruste oopplan-kombuis sluit 'n yskas, gasstoof, gasketel en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Ander geriewe sluit in 'n braai-area, TV, WiFi en 'n eetarea. Die huis werk op sonkrag en het gas beskikbaar.
Die geleentheid word gebied om die lewe op 'n werkende Karoo-plaas te ervaar, staproetes te verken, rondlopende wild te kyk en skouspelagtige sonsondergange te geniet, alles aangevul deur warm Karoo-gasvryheid. Dis 'n plek waar jy die sterre deur kragtige teleskope kan bewonder en waar sterrekundiges bymekaarkom om die teleskope van die Suid-Afrikaanse Sterrekundige Sterrewag te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tossie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 85
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Sterboom Self-catering Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang