Successfully reported

Sterretjie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Kaithwin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ontspannend, romanties, te veel om te noem maar ons het dit baie geniet. Ja, dit was baie lekker. Ons het elke oomblik daar geniet. Sal definitief weer teruggaan. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie.

Marius B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Die beste vakansie ooit! Dit was puik! Baie ruim, lekker gebraai elke aand. Loopafstand van die see. Stil omgewing sonder lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Dankie Marius. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Rob L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Perfect. Perfectly located, clean and with all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Thank you, Rob. Hope to see you again.

Nicolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Goeie keuse vir wegbreek en stilte. Dit was perfek. Die huis is baie goed ingerig, veilig en in 'n rustige area. Ons het alles gehad wat nodig was. Dankie, jy was tops! Sien binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Ai Nicolene, ek is baie bly julle het die rustydjie geniet. Julle is enige tyd welkom. Groete, Elna

Jennifer L
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2025

Uncomfortable. No toilet paper, no towels, too many complaints from the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regan M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

It is definitely worth booking. It was pleasant, peaceful and relaxing. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddenita J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie lekker, wou glad nie huistoe kom nie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Keenan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Will definitely go again. It was wonderful. We enjoyed our stay to the fullest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Thank you, Keenon. You're welcome to come again. Glad you enjoyed your stay.

Brumilda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was fantasties, sal enige tyd weer bespreek. Sterretjie het al my verwagtinge oortref. Pragtige woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie dankie. Baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete Elna Verster

Davidene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Die kuier was uitstekend gewees. Sterretjie is definitief die plek om te bespreek, dit voel soos jou eie huis. Baie dankie aan die website en Sterretjie se eienaars, God seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie dankie. SO bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle wat die plek pragtig netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Kwartel Street, Boland Park, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16762f3f5cf9488a02165931635cc1553f1ffc04e1e90e30c3b48c50213fcde256baa97d956c0f594732d8eb5cf176f30712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 15 Kwartel Street Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.163240593825 22.106877890537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang