Successfully reported

Stevenski's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zelda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die kamer was baie gemaklik en die gasvrou was uitstekend. Die gasvrou was baie vriendelik en het regtig uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Stevenski's Guesthouse
Zelda, baie dankie vir die terugvoer, dit maak dat ons nog harder probeer om ons gaste werklik gasvryheid by Stevenski's te laat beleef. Anita

Riette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beautiful garden and patio for each room. Very nice. Spacious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Stevenski's Guesthouse
Hi Riette, thank you for the kind review. Hope to see you again. Anita

Kayla A
1 nag
5.0
Apr 2025

What a nice guesthouse! Super clean and comfy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goed genoeg vir oorslaap. Vervang asb. julle stortkoppe. 'n Mens moet behoorlik rondspring om nat te word en seep af te was. Muskietweerder sou lekker gewees het in die kamers, want die muskiete het ons opgevreet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Stevenski's Guesthouse
Goeie dag, ten tye van julle verblyf was die stadsraad besig om verskeie pype in ons omgewing te vervang. Dit het tot gevolg dat vuiligheid en onsuiwerheid deur die toevoerpype op die perseel tot in die stortkoppe, kraansifjies, toiletsifjies ens. beland. Ons het werklik kronies stortkoppe ens. moes skoonmaak. Jammer vir die ongerief.

Busby R
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Value for money. Guest house is nice and clean, would not mind staying there again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Stevenski's Guesthouse
Thank you Busby, I trust you've enjoyed your weekend. We hope to see you soon. Regards, Anita

Andries J
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2017

Lekker gebly vriendelike ontvangs, baie nice. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2016

Vriendelik ontvang en tuis laat voel. Kamer was gerieflik met uitstekende ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Stevenski's Guesthouse
Goeie dag Johan, Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit motiveer almal hier by SGH om net hoër te strewe. Groete Anita

Hermano T
1 nag Besigheidsreis
4.0
Des 2016

Baie vriendelike ontvangs en deurentyd 'n wonderlike blyplek. Wonderlike, rustige ligging met 'n groot tuin en heerlike swembad. Is deurentyd met glimlagte gehelp, kamers is meer as voldoende, netjies en skoon. Sal definitief weer van Stevenski's gebruik maak in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Stevenski's Guesthouse
Goeie dag, Dis voorwaar 'n riem onder die hart om sulke gevleuelde woorde van Stevenski's Gastehuis en personeel te hoor. Ons strewe is om die gas se verwagting te oortref. Groete Anita

George L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2015

Alles was eersteklas! Beskik oor alles wat jy nodig het, veral as jy op reis is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hardekool Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MGM0OWU5LWE4MjctNDM2Mi1iZmQxLTE2OTM2YzU4ZTQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2 Hardekool Crescent Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.68567957156 27.687784330372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang