Successfully reported

Stey'in Marloth @ Kruger

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Louise H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfect! Fabulous stay! Property was stunning and spotlessly clean. We were made to feel very welcome when checking in. Would love to have stayed longer and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Thank you, Louise. You and your family are always welcome. Hoep to see you soon. I recommend Louise to all future hosts.

Marisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beautiful home and ideal location. A lovely, beautiful home and friendly, welcoming service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Thank you, Marisa. I am glad to hear that you enjoyed your stay. You are most welcome, and we hope to see you again in the future.

Barry Liebenberg L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ongelooflike plek! Ons wou nie huis toe gaan nie! Julle sien ons vir seker weer. Amazing experience! Sal dit vir enige persoon aanbeveel! en eggenoot well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Baie dankie vir die terugvoer, Barry. Jy en jou familie is altyd welkom. Ons is baie bly julle kon dit geniet.

Nicole D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ons kuier was hopeloos te kort by die fantastiese plekkie! Ons het vreeslik lekker gebly! Die plek is verskriklik mooi en baie skoon en netjies! Ons sal definitief weer gaan en hulle 200% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer.

Liaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Stunning and luxurious! Absolutely beautiful place with everything you might need to have a relaxing stay. We had some antelope visiting every day. The layout is stunning for families and the kids loved each having their own space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Thank you, Liaan. You are most welcome, and we can recommend you to all the hosts on LekkeSlaap.

Denise K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker lag, mooi plek. It was a very fun place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Hi Denise, you are always welcome. Glad you had fun and enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Morne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Als wat mens nodig het vir 'n bos naweek. Baie lekker huis met als wat mens nodig het. Buite area is beslis 'n wenner. Om albei tipes nagaapies te bekyk van die boma af was vir ons 'n hoogtepunt. Sal nooit ons laaste keer wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Baie dankie, Morne. Goed om te hoor dat dit 'n wonderlike ondervinding was en dat julle lekker gebly het. Hoop ons sien weer binnekort. Morne en gesin word aanbeveel as uitstekende gaste.

Sarah L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fabulous Wow, magnifique, grandiose, exceptionnel, l'emplacement est top, la maison est super bien équipée, chaque chambre a ses propres sanitaires. Galina en charge de la maison a été très réactive à toutes nos demandes. On a pu voir tous les animaux , de notre terrasse et c'était tout simplement magique! On a adoré, nous reviendrons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Merci Sarah, j'espère te revoir bientôt. Galina est une hôte merveilleuse et fiable qui répondra aux demandes des invités. Au revoir.

Treacy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker familie wegbreek. Baie mooi huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Baie dankie vir die kompliment, Treacy, en ek hoop ek sien julle weer binnekort.

Petro O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfect getaway. What a wonderful stay, a lot of animals coming to the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan-Ruth
Stey'in Marloth @ Kruger
Hi Petro, we are glad you enjoyed your stay and the experience with the animals. You are most welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan-Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1458 Finch Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61f930ff56aa5ac15949beb6ff793fa0b463c4d10a3394d161c3d4c8773ea9dc03e0eb2f97820c9cfb4c673377c834f356b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 1458 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3492681 31.7623541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang