Successfully reported

Steynshoop Valley Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cassandra B
1 nag
5.0
Aug 2025

Beautiful, quiet, respectful weekend. Perfect for a quick short left. Cosy. Unit is cold in the winter. However, the electric blanket came in very handy. Kitchen cutlery and crockery can be improved. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie mooi plek, diens uitstekend, alles wat jy nodig het is daar. Sal hulle definitief aanbeveel. Pad is wel 'n uitdaging met BMW GS 1250 Adventure, maar my man het die uitdaging baie geniet, so 'n pluspunt vir my keuse en ons was baie beïndruk met die plek. Gaan julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het die naweek oorgebly vir 'n funksie wat by 'naby geleë' venue was. Baie netjies, groot kamers goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Enjoyable. Plenty to do. Lovely place. Enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Mooi en rustige omgewing. Ons het regtig lekker oorgeslaap. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het in 5a gebly. Net die volgende voorstelle: 1) Die plek het lekker dik matte in vir die winter, maar kort 'n ordentlike stofsuig veral in die badkamer. 2) Ek sal ook die stortkop bietjie laer maak of 'n ander tipe opsit, alhoewel die waterdruk oor as genoeg is, raak die sproei baie fyn vir 'n kort persoon. 3) 'n Vuilgoeddrom in die kamer en 'n stoel vir die mooi spieëlkas. Soos ek sê al die bogenoemde is voorstelle en is dit geen rede om die mooi plek nie te besoek nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Goed. Was ver se ry van Buffelspoort af. Het nie besef dis 'n uur se ry nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Wat 'n asemrowende plek! Heerlike kos en atmosfeer, ons sal verseker weer kom kuier

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nellie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Pragtige plekkie! Die plekkie is pragtig geleë tussen berghange, alhoewel dit net jammer is dat die pad bykans onbegaanbaar, asook baie smal is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Papier is geduldig. Ons het in die Arbour Cottage gebly. Dit is naby die sekuriteitshek wat geweldig raas wanneer dit oop en toegaan. Saterdag was baie erg met besoekers wat heeltyd kom en gaan. Die eenheid het "TLC" nodig. Veranda bied geen skadu. Versoek vir sonsambreel geïgnoreer. Wandelpaaie bestaan net op papier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steynshoop Farm, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZTY3ZmMxLTQzODEtNDY0OS1hMjBmLWM3MDdkNWZlMDRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Steynshoop Farm Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.851075 27.587504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang