Successfully reported
+24

Stiebel Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stiebel Sands is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in die kusdorpie Umzumbe geleë is. Die eiendom is naby die swemstrand, rotspoele en branderplankryplekke in die area.

Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed; die tweede en derde kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die huis wat toegerus is met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die laaste badkamer het 'n toilet, stort en wasbak.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas met breekware en eetgerei. Die leefarea lei na 'n groot, onderdak-vermaakarea met 'n ingeboude braai-area, stoepmeubels en see-uitsigte in die verte oor die boomtoppe.

Stiebel Sands is ook ideaal geleë 'n paar minute se ry vanaf Folly Fields Kwekery en Koffiewinkel, en 'n paar ander geriewe in die area.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 288 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stiebel Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661cba28f1a94aca89efa33244ae44943abfa21c361feca40cb99d2d29ef27afdf0722cea6f0feae102bf8bf277ddc406e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 288 Station Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.62805572282 30.54180799874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang