Successfully reported
+36

Stil

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Bath Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stil is in Montagu en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en daar is ’n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n Bluetooth-luidspreker is beskikbaar.

Daar is ook lekker braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1A Bath Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Bath Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a07a8918c2b7ed7f6245c574d8f319dc4db67f88b1c38944705becfbcd7f1e55cca25f86afc21c6f16525e51dc372ea959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2) 1A Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.78739219918 20.115196841386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang