Successfully reported

Stilbaai Family Holiday Home

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Stephanie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxed and comfortable, and in a great location. We have had two visits, and will be back in future. Relaxed and comfortable home in a great location for the beach and the town. It suits our family perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Thank you Stephanie, it is always a pleasure to host you and your family. Thank you for looking after the house as if it's your own - until next year.

Lesley-ann M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Outstanding. We enjoyed our stay and will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Baie dankie Lesley-ann vir die goeie resensie - waardeer dit

Sanita K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Die area is pragtig. Pragtig en ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Uitstekende ligging en uitsig. Waarskynlik gemakliker in die somer as in die winter. Stilbaai is lekker vir buite en aktief wees, maar in die winter is dit ook belangrik om binne te kan kuier. Die leefarea het goed gewerk vir ons met die kaggel + gas-verwarmer en die DStv vir Wimbledon ens. Die kamers was baie koud en mens kan nie heeltyd gas-verwarmers daar gebruik nie. Iets soos muur-verwarmerpanele sal veel beter werk. Die kombuis is goed toegerus, maar kon skoner en vars gewees het. Die huis se ligging naby die voetpaadjie, palinggat en rivier is uitstekend. Omheinde buitearea vir honde is baie min, so mens moet maar gaan stap ens. In die voorste sirkelarea sal 'n fire pit en 'n bietjie gras fantasties wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Hi Leon Dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie aangesien dit my help om die ondervinding vir die volgende gaste beter te maak. Die huis is oorspronklik gebou as 'n somer vakansiehuis en die hoë grasdak maak dit moeilik om te verhit. Ons spandeer maar meeste van die tyd in die leefarea wat redelik goed verhit word deur die stofie. Ek hoop dat ons julle dalk erens in die toekoms in die somer kan verwelkom.

Ac C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Baie aangename verblyf. Baie lekker verblyfhuis. Alles wat jy nodig het, is in die huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Okt 2024

Rustige omgewing in mooi Stilbaai. Stilbaai Family Holiday Home is presies wat die naam sê: 'n huis waar families vakansie kom hou. As jy iets meer afgerond soek (soos nuwer meubels en kookgeriewe), dan is hierdie huis nie vir jou nie. Lekker beddens is 'n pluspunt, maar die huis kort 'n goeie afstof. Meubels op die stoep sal help om die mooi uitsig te geniet. Die omgewing is baie rustig en veilig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Asemrowend. Die huis is perfek ingerig vir 'n groot gesin en/of familie wat saam reis. Die inhoud van die huis is ook geskik vir al jou vakansie behoeftes. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier. Ons verwelkom julle graag terug.

Rina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Kindervriendelik. Veilig. Stil area. Overall baie lekker. Ons was twee gesinne met kids. Kinders het dit so geniet. Ligging waar die huis is, is so stil en rustig. Baie veilig. Ons het dit so geniet. Dit het voldoen aan al ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Die akkommodasie was uitstekend. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan. Die huis is veel groter as wat ek verwag het. Die plek is perfek vir onthaal indien jy enige gaste verwag. Dit sal 'n pluspunt wees indien daar dalk 'n onderdakbraai was, maar daar word 'n Weber verskaf wat jy kan skuif na enige plek wat gemaklik is vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Baie dankie vir die terugvoer Jodi. Dit was 'n reuse plesier om jou en jou familie te huisves, julle is model gaste en is enige tyd welkom by ons huis in Stilbaai.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Versfeld Street, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b54f5f0bc32dec51fc3b30e83dcdde9c5f773bae99d580305c78451977ea376af0b6ecd3502f5f0d7efacd02768f6db5b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 16 Versfeld Street Little England 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.368385831112 21.41300966945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang