Successfully reported

Stilbaai Lofts 11

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizabeth P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Het elke oomblik geniet. Was rêrig 'n fantastiese naweek, alles was so skoon en netjies met aankoms. Die uitsig was 'n ekstra bonus wat ons nie verwag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Stilbaai Lofts 11
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is so bly dat julle dit geniet het. Groete, Taryn

Lizel F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasties. Beslis die moeite werd, baie dankie Tarryn, sien jou defnitief volgende jaar dieselfde tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Stilbaai Lofts 11
Baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle weer! - Groete, Taryn

Riana C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Verskriklik lekker. Vryheid en veilig, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Sentraal en veilig. 'n Lieflike woonstel, baie netjies en ruim. Loopafstand van die strand en restaurant met gedeeltelike see-uitsig vanaf die leefarea en stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S E Smit Or S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Ruim, goed toegerus en stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Stilbaai Lofts 11
Baie dankie, baie bly julle het so lekker gebly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Stilbaai Lofts 11, Stillbay, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b20364e74273b63fa79ee578a8eabb8fda7106e83cfe2676773f2abc08df6a695fd5ec28e8844e16ee2077a04a04d8c72d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Main Road Stilbaai Lofts 11 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.372460307091 21.427511675216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang