Stilbaai Lofts 11
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road, Stilbaai Lofts 11, Stillbay, 6670, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R1 800R1 440 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Stilbaai Lofts 11 is 'n selfsorgwoonstel in Stilbaai, slegs 200 m van die see af. Hierdie kusdorp langs die suidkus van Suid-Afrika is ongeveer 4 uur per motor vanaf Kaapstad.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met 'n DVD-speler.
Die eenheid het 'n ingeslote patio met see-uitsig en braaigeriewe wat in alle weersomstandighede gebruik kan word. Ander geriewe sluit in 'n ondergrondse parkeerplek binne 'n veilige, omheinde kompleks.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 78
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Main Road, Stilbaai Lofts 11, Stillbay, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Stilbaai Lofts 11 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road, Stilbaai Lofts 11, Stillbay, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang