Successfully reported

Stilbaai River Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Glynis H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful, spacious and a great historical stay with great views and ambience! We had a fabulous time at River Lodge and our expectations were far exceeded, with the personal service. Jeanette was an amazing host, so much space, a beautiful verandah overlooking the river, and all the space and amenities one could imagine!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend presies waar ons tuis kan voel. Sal aan enigiemand aanbeveel. Lieflike skoon huis en kamers. Pragtige dekor, linne, uitsig. Toegeruste kombuisie. Koffie en beskuit was awesome. Jeanette is 'n mees wonderlike, behulpsame, hartlike mensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was 'n skoon netjiese kamer met al die geriewe wat adverteer was. Ja, ons het die hele lodge vir onsself gehad want ons was die enigste gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Puik. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Heerlike geslaap, pragtige view, baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly. Pragtige, skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gemaklike, goed toegeruste gastehuis met ou wêreldse sjarme in 'n moderne twist. Jeanette, ons gasvrou, het ons so welkom laat voel. Die hele gastehuis was tot ons beskikking. Ons kamer was netjies en skoon. Die pragtige ou huis se interieur is baie smaakvol gedoen. Ons kan met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome. What an amazing friendly host and lovely accommodation. We were extremely happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Dit was ideaal vir een nag se verblyf. Kamer was baie netjies en skoon. Ons het een nag gebly by Stilbaai River Lodge. Alle geriewe was beskikbaar: groot kombuis, groot eetkamer/sitkamer en gesellige snoekertafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Mooi omgewing waar mens lekker kan ontspan. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang en gemaklike kamer in mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road on R305, Plot 1692, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34fea4bd34774c0e549c98d7d7ea20a4f070165a2c64f4f5643d4bda6a02a4863d6cf2b680d91dc874f4f59ccf48eb7270f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Main Road on R305 Plot 1692 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.350604430894 21.414435482817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang