Stilbaai River Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road on R305, Plot 1692, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stilbaai River Lodge is in Stilbaai, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of gaste is wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Hiér kan gaste ontspan en die natuurskoon geniet.
Die lodge bied verblyf in 8 pragtige kamers wat elk 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, lessenaar en 'n yskassies.
Hierdie verblyf spog met 'n pragtige uitsig oor die Goukourivier en op die omliggende berge.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Main Road on R305, Plot 1692, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Stilbaai River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road on R305, Plot 1692, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang