Successfully reported
+49

Stilista Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Arend Drive, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Vanaf R810 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stilista Guest House is geleë in Randfontein, in die voorstad Helikonpark. Dié gastehuis bied luukse B&B-verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Dit is ook ideaal vir paartjies wat hierdie stil omgewing wil besoek.

Hierdie lieflike gastehuis het 6 suites wat individueel versier is. Elke suite is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. En die suites lei na die tuin en die swembad-area.

Begin jou dag met 'n heerlike ontbyt. Die gastehuis se ligging, na aan al die hoofweë, maak dit ook ideaal vir gaste wat op reis is na Pretoria.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Heather S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Die gastehuis is mooi, gemaklik en rustig.
Aug 2025
Marelien C
5.0
Lekker man lekker. Dit was heerlik. Pragtige plek. Baie netjies, mooi dekor, alles het 100% gewerk. Heerlike ontbyt. Wonderlike gasvrou. Ons sal vir s...
Sien meer
Okt 2024
Hein L
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en eienaar is. Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en ...
Sien meer
Aug 2024
Billa N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese plek. Eienaars baie vriendelik en laat jou onmiddelik tuis voel. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024
Karabo N
Saam met lewensmaat
4.8
Splendid. I spent two days at the Guesthouse and had a very pleasant experience. The staff were very welcoming, and the room was clean ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 49 Arend Drive, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Gaste dink Stilista Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Arend Drive, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74175051a1773e131dc724e51cffef6728f3aaa14401fdcdcc6e29de97bf610fdaf9f7e298e9f530b8bb2bce39c1cdb47e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 49 Arend Drive Helikonpark 1759 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.181229 27.680639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang