Stillbosch Safari Lodge
-
Kapasiteit: 16 persone
12 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33 Stillbosch Game Farm, Stillbosch Game Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R9 500 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Stillbosch Safari Lodge is naby Vaalwater geleë en bied 'n rustige toevlugsoord omring deur bosveld-landskap. Die lodge beskik oor 'n swembad met uitsigte oor die omliggende landskap, ideaal vir 'n ontspannende wegbreek van die stadslewe.
Die villa bied slaapplek vir 12 volwassenes en kan, met vooraf reëling, tot 5 bykomende kinders onder die ouderdom van 12 huisves. Dit bestaan uit 6 slaapkamers en 6 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte bed, en 2 van die kamers het ook enkelbeddens vir kinders. Drie van die badkamers is volledig en suite, 1 is 'n aparte volledige badkamer, en die oorblywende 2 is slegs toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die grondvloer lei na 'n houtdek met sonstoele en 'n swembad. Die boonste vlak beskik oor 'n groot buite-onthaalarea met 'n kroeg, boma en pizza-oond.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R33 Stillbosch Game Farm, Stillbosch Game Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Stillbosch Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 16 persone
12 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33 Stillbosch Game Farm, Stillbosch Game Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang