Successfully reported

Stirling Place 5

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Adel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties, naby alles, wonderlike see uitsig. Lekker gerus. Dit was vir seker waarde vir geld en die uitsig kon ons nie vir beter vra nie. Daar is dadelik geantwoord en gehandel as daar iets was wat nie reg was nie. Ons sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eg S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dis 'n mooi skoon plek, die toe stoep vir wanneer weer nie lekker is, is 'n baie goeie idee. Dit is die moeite werd, mooi oop see-uitsig en jy kan binne en buite sit en die see-uitsig geniet. Was hartlik en vriendelik ontvang deur ons gasheer. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Baie dankie. Julle was modelgaste, en is enige tyd weer welkom. Die woonstel is ook so netjies en skoon agtergelaat asof dit pas gediens is.

Marilize P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Hierdie is hemel op aarde, naaste aan die see waar jy ooit sal bly. Ideaal vir mense met klein kindertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Absolute plesier. Asemrowende see uitsig. Netjiese geriewe. Alles was jou hart begeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle sal enige tyd weer welkom wees. Dankie vir die uiters netjiese toestand waarin julle die woonstel agtergelaat het.

Attie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig en netjies vir seker 'n 2de huis weg van jou eie huis. Die eenheid is baie netjies en bly lekker. Ons het die 180° seeuitsig so geniet en die hoofstrand is 3 min se stap weg. Die gasheer is 'n wonderlike mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom. Groete.

Laurette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Dankie oom Joost, uitstekende plek, skoon, ruim. Het ons verwagting oortref. Ons sien oom beslis weer in die toekoms en sal oom se plek aanbeveel aan almal wat ons ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Baie dankie vir die mooi resensie, Laurette. Julle is enige tyd weer welkom, en sal hartlik verwelkom word.

Jeannine Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Alles was fantasties en die onderdak balkon was 'n wenner. Ons het dit terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Janelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

The perfect family holiday getaway. Perfect location for the kids. Walking distance to shallow rock pools below to cool down. Main beach 5 min away. We enjoyed the big size of the apartment. Everything you need for self-catering. Washer, dryer and dishwasher. Cleaning lady comes in every morning. Breathtaking views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene J
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

We enjoyed our stay very much and will definitely come again. Our host was very friendly, helpful and knowledgeable. The unit was very spacious, clean and neat. The view from the veranda was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Armand B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Alles was perfek. Die ligging, die diens, die skoonmaak van die badkamers en vloere. Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Ons is bly julle het dit so geniet, en woonstel netjies agtergelaat. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona Boulevard, 5 Stirling Place, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6677bdcea7a611180927e283d11fd2dfeb7cd3975c3a258578dee0662f257b66796421495a4ceba18e5d7e6236fb1c7535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 Lillicrona Boulevard 5 Stirling Place 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.854173311858 30.381924833265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang