Successfully reported
+18

Stirling Place 5

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona Boulevard, 5 Stirling Place, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Stirling Place 5 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Stirling Place-kompleks naby die strand in Margate, en naby verskeie winkels en geriewe geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na die balkon lei. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is beide bad- en stortgeriewe in die eenheid. Lugversorging is beskikbaar in die hoofslaapkamer en die sitkamer, terwyl die ander 2 slaapkamers plafonwaaiers het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Die leefarea maak oop na 'n groot gedeeltelik onderdakbalkon met buite-eetmeubels en gasbraaigeriewe.

Die Stirling Place-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien. Die woonstel het 2 motorhuise, waar gaste 'n wasmasjien en tuimeldroër sal kry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marietta V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, rustig met 'n pragtige see uitsig. Wat 'n fantastiese plek met die mooiste uitsig. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal d...
Sien meer
Okt 2025
Adel B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, naby alles, wonderlike see uitsig. Lekker gerus. Dit was vir seker waarde vir geld en die uitsig kon ons nie vir beter vra nie. Daar is da...
Sien meer
Sep 2025
Eg S
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n mooi skoon plek, die toe stoep vir wanneer weer nie lekker is, is 'n baie goeie idee. Dit is die moeite werd, mooi oop see-uitsig en jy kan bin...
Sien meer
Aug 2025
Marilize P
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Hierdie is hemel op aarde, naaste aan die see waar jy ooit sal bly. Ideaal vir mense met klein kindertjies.
Jul 2025
Dirk G
Saam met vriende
5.0
Absolute plesier. Asemrowende see uitsig. Netjiese geriewe. Alles was jou hart begeer.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lillicrona Boulevard, 5 Stirling Place, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stirling Place 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona Boulevard, 5 Stirling Place, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6677bdcea7a611180927e283d11fd2dfeb7cd3975c3a258578dee0662f257b66796421495a4ceba18e5d7e6236fb1c7535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 43 5 1 5 Lillicrona Boulevard 5 Stirling Place 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.854173311858 30.381924833265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang