Successfully reported

Stockpoort Border Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Christiaan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekende gasvryheid, heerlike kos. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfekte oornagverblyf oppad Botswana toe met wonderlike restaurant. So perfek geleë oppad Botswana toe. Wonderlike verblyf en die grenspos is so stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Excellent. Amazing! Everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Dit was 'n belewenis, ons sal dit weer doen en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Stockpoort Border Lodge
Baie dankie. Groete Stockpoort Lodge

Salomie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie naby aan grens. Veilig gevoel. Ons het heerlik gebly, en diens was goed gewees. Aandete was smaaklik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Ok for 1 night. Nice food. Rooms are small and very cold. Linen was dirty. The place does not give a welcome homely feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit het heeltemal aan ons behoeftes vir oornag op pad na Botswana gepas. Die lodge was skoon en netjies en alles het goed gewerk. Aandete was ook lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Baie rustige atmosfeer vir 'n oorslaap naby die grens. Alles was so skoon en netjies en net wat ons nodig gehad het vir die aand. Die kos was heerlik en baie goed georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gerieflik. Baie lekker en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
1 nag
5.0
Feb 2024

Great stay at the border. Neat accommodation. Staff is friendly and the rooms are clean and comfortable. I will stay at Stockpoort Border Lodge again on my next Botswana trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Stockpoort Border Lodge
Baie dankie, Lindie, vir jou mooi resensie. Groete, Wanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Stockpoort Grenspos/Border Post road, Stockpoort, 0555, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d9b657c119bd88232f4e34cf831c127ef407dae19dc03e6e7f327267c72a6fadc648d650959de8610ee091116bd039471a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off Stockpoort Grenspos/Border Post road Stockpoort 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.4064687 27.3513134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang