Successfully reported
+43

Stockpoort Border Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Stockpoort Grenspos/Border Post road, Stockpoort, 0555, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stockpoort Border Lodge bied gerieflike verblyf 74 km buite Lephalale en 500 m vanaf die Stockpoort-grenspos met toegang tot Botswana.

Dié lodge bied 20 en suite-kamers en elke kamer het 'n dubbel- of enkelbed, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel en die lodge het 'n swembad waarin gaste kan afkoel en hul skemerkelkies geniet.

Die plaas het 'n rivieroewer-uitsig en bied aktiwiteite soos voetslaan, fietsry, voëlkyk en visvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christiaan G
Saam met vriende
5.0
Uitstekende gasvryheid, heerlike kos. Ons het baie lekker gebly!
Jul 2025
Johan E
5.0
Perfekte oornagverblyf oppad Botswana toe met wonderlike restaurant. So perfek geleë oppad Botswana toe. Wonderlike verblyf en die grenspos is so stil...
Sien meer
Jul 2025
Justin J
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Amazing! Everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Arien K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was 'n belewenis, ons sal dit weer doen en aanbeveel.
Apr 2025
Louise V
Saam met vriende
5.0
Dit het heeltemal aan ons behoeftes vir oornag op pad na Botswana gepas. Die lodge was skoon en netjies en alles het goed gewerk. Aandete was ook lekk...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off Stockpoort Grenspos/Border Post road, Stockpoort, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Stockpoort Border Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Stockpoort Grenspos/Border Post road, Stockpoort, 0555, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d9b657c119bd88232f4e34cf831c127ef407dae19dc03e6e7f327267c72a6fadc648d650959de8610ee091116bd039471a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off Stockpoort Grenspos/Border Post road Stockpoort 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.4064687 27.3513134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang