Successfully reported
+97

Stoep Sleep Studio Spaza

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Sarel Cilliers, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stoep Sleep Studio Spaza is 'n pragtige huis wat in die vroeë 1900's gebou is. Dit is in die Hoofstraat van Napier geleë en bied gerieflike, knus oornagverblyf. Dit is ideaal vir 'n ontspannende oornagstop aangesien dit gaste toelaat om langs die swembad in die son te ontspan.

Hierdie eiendom maak gebruik van sonkrag en bied 'n keuse tussen 2 voorkamers en 2 kamers in die hoofhuis. Al 4 slaapkamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Hierdie kamers het of 'n dubbelbed, koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder is daar dakwaaiers en USB-herlaaigeriewe in die kamers. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Al 4 kamers bied toegang tot die voorste stoep.

Aan die agterkant van die eiendom is daar 'n lieflike tuin en 'n sprankelende swembad waarin gaste kan afkoel. Ontbyt bestaan in die somer uit seisoenale vrugteslaai, jogurt en muesli en roereier en plaasbrood in die winter. Aandete kan op versoek teen 'n ekstra fooi voorsien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Diane F
5.0
Lovely, authentic home, peaceful, great hostess. Perfect for my needs. Overnight for an art course. Pascal's restaurant is right next d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jinny P
Saam met vriende
5.0
A very pleasant, comfortable night en route to Plett. Very friendly, welcoming hostess. Ashley made us feel at home. She was attentive ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Trix J
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag gastehuis. Maklik om te kry. Ons het lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Die baie trappe is egter moeilik met die bagasie van ouer ...
Sien meer
Aug 2025
Pauline D
5.0
Convenient, comfortable and good value for money. Ashley was welcoming and flexible on our arrival time. Fudge and the older dog were b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Mark B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, fun and comfortable. A gem. Ashley is a very gracious, funny and warm host. What she has created is so welcoming and comfortable,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 52 Sarel Cilliers, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stoep Sleep Studio Spaza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Sarel Cilliers, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42adfce12125354e9562fb31c51c48891247f40aa102d7114ef488a2c9e6711b3f1155858bfe9671105aa148f36aed9b5abb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 52 Sarel Cilliers Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4717784 19.8972248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang